Suid-Afrika se grootste en gewildste landboutydskrif is meer as 100 jaar in diens van boere. Dit is invloedryk, nuuswaardig en bied rigtinggewende inligting. Die tydskrif en al sy platforms is ’n advertensiemedium sonder gelyke in die Suid-Afrikaanse landboubedryf.
Landbouweekblad
IN ’N BLIK
Stories wat in die landbou saak maak
STOF TOT NADENKE
Basis-termynkontrakte opgeskort: ‘JSE se rol kan verwater’ • Belanghebbendes in die waardeketting vir graanhandel het hul teleurstelling uitgespreek nadat die JSE bekend gemaak het hy skort basis-termynkontrakte vir eers op totdat ’n nuwe sagtewarestelsel in werking is.
Vreemde, vreemde, goeie ou Suid-Afrika!
Blatjang in Kanada, gemaak met LBW-resep • POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com
Om ’n politikus te oortuig
BKS: Nuwe inentingsprojek by Karan Beef beplan • Terwyl die agterstand in die bloedtoetse vir bek-en-klouseer in laboratoriums toeneem, bestaan daar kommer oor vleisvoorsiening oor die komende feestyd. ’n Groter besending entstofdosisse as beplan behoort teen druktyd in die land te wees, wat uitsluitlik vir die private sektor geoormerk is.
Gars lyk goed ná baie droë winter
Nuwe koöpmodel plaas boer in middel van waardeketting • TLU SA het die sluier effens gelig oor sy planne om by ’n internasionale koöperatiewe model betrokke te raak ten einde die pyn van die kosteknyptang op sy lede te kan verlig.
Konferensies bring kennis, hoop na afgeleë gemeenskappe • Boere en navorsers vind groot baat by gerigte interaksies in hul omgewing. Dit is hoekom Landbouweekblad sowat tien jaar gelede begin het om konferensies in verskillende streke van die land te hou. Dié saamtrekke bied ’n waardevolle geleentheid om boere in te lig oor ontwikkelings, om by mekaar te leer en om brûe tussen hulle en navorsers te bou, soos onlangs weer bewys is by Bitterfontein, op die noordelike Knersvlakte van die Wes-Kaap.
Pryse vir beeskarkasse tel vanjaar kop op
Laaste flenters Agoa-voordele ook daarmee heen • Die Amerikaanse wet op groei en geleenthede in Afrika (Agoa) sou na verwagting einde September verstryk het. Die verlies aan Agoa-voordele, tesame met die 30%-invoertarief op Suid-Afrikaanse goedere, is ’n terugslag vir die mededingendheid van landbou-uitvoerprodukte, soos appelsap.
Geleenthede wink nog vir vrugtebedryf, ondanks kwessies • Ondanks kwessies rakende veral veranderende handelsvoorwaardes met Amerika wink daar steeds geleenthede vir Suid-Afrika se hoëwaardeuitvoervrugtebedrywe, het Absa AgriBesigheid in sy jongste AgriTrends-verslag bevind.
Vordering met Suid-Afrika se groothandel-elektrisiteitsmark • Suid-Afrika se beoogde groothandel-elektrisiteitsmark (Sawem) is steeds op koers om op 1 April 2026 in werking te tree, al erken kenners dat die tydsdruk groot is en dat regulatoriese prosesse sorgvuldig afgehandel moet word.
Swak La Niña het impak op reënvooruitsigte
Erfgoed, hougoed, pandgoed? Geskil oor drie plase draai in hof • ’n ‘Kraaines’ wat in die hooggeregshof in Mahikeng ontrafel moet word, is die naaste beskrywing vir twee ingewikkelde hofaansoeke wat tans voor dié hof dien. Ter sprake is drie plase uit ’n bestorwe boedel, wat op ’n veiling verkoop is. Die hof moet onder meer beslis of die veiling wettig was en wie watter voordeel daaruit mag trek.
Indiensneming: Groot baklei kom • Regsaksies en burgerlike versoekskrifte is reeds aan die gang teen die nuwe indiensnemingsvereistes wat op 1 September vanjaar in werking getree het.
Kanola klop koring en kan nóg groei • Die syfers vertel ’n verhaal van transformasie. Kanolaproduksie het die afgelope dekade verdriedubbel, terwyl koringproduksie stagneer en boere na alternatiewe soek om te oorleef in ’n mark waar die helfte van Suid-Afrika se koring...