Suid-Afrika se grootste en gewildste landboutydskrif is meer as 100 jaar in diens van boere. Dit is invloedryk, nuuswaardig en bied rigtinggewende inligting. Die tydskrif en al sy platforms is ’n advertensiemedium sonder gelyke in die Suid-Afrikaanse landboubedryf.
Landbouweekblad
IN ’N BLIK
Stories wat in die landbou saak maak
Moenie stik nie – jou braaibroodjie se prys styg vinniger as kosinflasie
Nóg ’n lidmaatskap, nóg ’n ketting aan die been? • Dit is ’n goeie vraag of die Suider-Afrikaanse Doeane-unie (Sadu), met Botswana, Namibië, Eswatini, Lesotho en Suid-Afrika as lidlande, funksioneel of nuttig vir Suid-Afrika is. Hilton Zunckel, direkteur van die regsfirma Hilton Lambert wat in handelsreg spesialiseer, sê as Suid-Afrika hom as ’n skenkerland beskou, moet hy eerlik met belastingbetalers wees oor hulpbetalings aan buurlande.
Onbekostigbare Suid-Afrika
Briewe • POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com
eManzana se skandaal
Septemberreën ‘uniek’: Só lyk al die scenario’s • Neerslae in September oor die somersaaigebied is ongewoon. Die weerspesialis Johan van den Berg tref vergelykings tussen vanjaar en vorige jare toe dit deur ’n droogte en daarna vloede gevolg is.
Planttyd: Nuwe seisoen, vars probleme • Die somergraanseisoen het aan die einde van September en aan die begin van Oktober begin met stropers wat nog in een distrik die laaste somergrane gestroop het, terwyl trekkers in ander dele reeds besig was met voorbereidings of reeds begin het om somergrane vir die nuwe seisoen aan te plant.
SA steeds in BKS se greep • Karan Beef se voerkraal op Heidelberg in Gauteng is amptelik weer in kwarantyn geplaas nadat positiewe gevalle van bek-en-klouseer (BKS) in die eerste week van Oktober bevestig is.
SA hawens vaar al beter sedert Wêreldbank se 2024-gradering
Rooivleisuitvoer na China: SA wil voordeel trek
Staatskorrupsie kelder bewaringsdroom • Een naam het herhaaldelik opgeduik in ’n bewaringsaak, waar die planne vir ’n toerismeprojek van wêreldgehalte aktief gedwarsboom is. In dié saak van botsende aansprake, wat wyle David Mabuza georkestreer het, moet die ontwikkelaar Fred Daniel met meer as R306 miljoen vergoed word.
Koringkoste: ‘Ons gaan ons nog bankrot spaar’
Boere skop vas teen gasplanne vir Mpumalanga-Hoëveld
Carel van der Merwe wéér beveel om lasterlike Facebook-plasings te verwyder
Nuwe strategie vereis registrasie van alle hommeltuie • Die departement van vervoer se Lugvragstrategie 2025 het ’n nuwe beleidsraamwerk vir hommeltuie ingesluit wat ’n direkte impak op boere kan hê wat reeds hommeltuie gebruik, of dit nou vir presisieboerdery, plaagbestryding of besproeiings- en plantgesondheidmonitering is.
Boere bly van netwerk ontkoppel
Metroraad se nulvergoeding vir 34 ha ‘eerste toetssaak’ • Die Ekurhuleni-metroraad (Kempton Park) se onwrikbare aanbod van nulvergoeding vir ’n stuk landbougrond, wat deur die private eienaar vir dorpsontwikkeling geoormerk was, kan volgens Sakeliga die land se eerste toetssaak vir onteiening sonder vergoeding wees.
Streng monetêre beleid is meer bitter as soet • Die Reserwebank se monetêre beleidskomitee het verlede maand teleurgestel deur nie die repokoers en dus die prima uitleenkoers te verlaag nie. Die komitee volg ’n baie konserwatiewe benadering wat die ekonomie knyp en belegging in nuwe produksievermoë, werkgeleenthede en ekonomiese groei inperk.
SSK staan sterk • Die landbou-onderneming SSK se omset het in die vorige boekjaar gestyg en hy bly winsgewend. Die koöperasie is besig met uitbreidings om selfs meer boere in ’n groter gebied te bedien.
Meer spinnekoppe beteken beter landbou
Visse geniet rooibos nét so baie soos jy
Superkos vir...